Avatar

Ons Sal Self

Die Konsert

Koop 'n lootjie en staan 'n kans om groot pryse te wen!

Koop 'n lootjie






Waarvoor koop ek 'n lootjie?

Die groot prys is 'n Toyota RAV4 van Gys Pitzer Motoring.

Asook GROOT pyse van dié borge:

Lees meer


Daar is nog goeie mense in die wêreld!

Dankie aan James Wickens en United Seeds vir julle oop hand en groot hart! 🌱 Hulle nooi almal in die landbou-sektor om ook hulle hande in hulle sakke te steek om ons kunstenaar te help.

Laeveld Agrochem is altyd daar vir ons

Hulle gee 'n groot inspuiting om die #OnsSalSelf-konserte by te staan en ons is ongelooflik dankbaar!

Dewald kry meer as sy koffie-fix.

☕️ Wie hou nou nie van 'n lekker koppie boeretroos nie? Nou kan jy premium koffie, met 'n goeie doel, by jou eie huis geniet!

Virseker help gróót.

Buiten R100 000 wat Virseker reeds as hoofborg geskenk het onderneem hulle om 'n verdere R500 te skenk vir elke persoon wat "ja" kies vir 'n verpligtingsvrye kwotasie wanneer hulle 'n lootjie koop.



Die konserte sal gratis hier plaasvind.

Klik vir YouTube
Klik vir Facebook


Ons Sal Self